Die Boodskap

Psalms 20:5-7 Die Boodskap (DB)

5. Mag Hy vir jou gee wat jy graag wil hê. Mag Hy jou planne suksesvol laat wees.

6. Ons sal vrolik en bly wees as jy wen.Ons sal vir almal sê en wys wie die Here regtig is.Ja, mag die Here vir jou gee wat jy graag wil hê.

7. Een ding weet ek nou. Die Here sal die persoon wat Hy koning maak, ook ’n oorwinnaar maak.Hy sal sy gebede beantwoord vanuit sy woonplek.Omdat die Here so sterk is, sal die Here hom altyd laat wen.