Die Boodskap

Psalms 14:6-7 Die Boodskap (DB)

6. Die slegte mense probeer die hele tyd om arm mense skade aan te doen.Maar die Here sal sy mense beskerm.

7. Ek bid dat die Here sy kinders uit sy woonplek sal help. Dit sal hulle bly maak as die Here hulle gee wat hulle nodig het, as Hy hulle in hulle eer herstel.