Die Boodskap

Psalms 10:18 Die Boodskap (DB)

U sorg dat mense wat geen regte het nie en onderdruk word, goed behandel word.Daarom hoef niemand bang te wees vir magsbehepte mense nie. God self sal met al die skuldiges afreken.

Psalms 10

Psalms 10:15-18