Die Boodskap

Psalms 10:14 Die Boodskap (DB)

Maar U sien mos wat hulle doen. U sien hoe mense te na gekom word.Almal wat deur hulle te kort gedoen word, kom vertel dit vir U.Daardie arme mense wat so swaarkry, gee hulle hartseer in u hande oor.U help mense wie se regte vertrap word. U help mense wat nie ’n pa het nie.

Psalms 10

Psalms 10:4-17