Die Boodskap

Prediker 9:12 Die Boodskap (DB)

Niemand weet wanneer iets slegs met hom gaan gebeur nie. Soos wanneer voëls skielik in ’n wip beland, of visse in ’n net, net so vinnig en onverwags tref ongeluk die mens.

Prediker 9

Prediker 9:2-13