Die Boodskap

Prediker 9:10 Die Boodskap (DB)

Werk hard en probeer dit geniet. Doen wat jou hand vind om te doen, want in die blyplek van die dooies waarheen jy op pad is, werk niemand nie. Daar is ook geen kennis of wysheid nie.

Prediker 9

Prediker 9:1-12