Die Boodskap

Prediker 5:9 Die Boodskap (DB)

As jy lief is vir geld, sal jy altyd nog meer wil hê. As jy baie besittings wil hê, sal jy nooit genoeg kry nie. Dit is sinloos. Alles kom tot niks.

Prediker 5

Prediker 5:7-17