Die Boodskap

Prediker 5:18-19 Die Boodskap (DB)

18. Wanneer God die mens rykdom gee en hom boonop toelaat om dit te geniet en hom vreugde tussen al die swaarkry hier op aarde gee, is dit ’n spesiale geskenk van God.

19. As God hom bly en gelukkig maak, dink hy glad nie aan hoe kort en swaar die lewe is nie.