Die Boodskap

Prediker 12:4 Die Boodskap (DB)

die ore nie meer die straat se geraas hoor nie, die stem sagter en dowwer word. En as die voëls vroegoggend begin koer, staan jy op sonder dat jy hulle eens hoor.

Prediker 12

Prediker 12:2-13