Die Boodskap

Prediker 11:3 Die Boodskap (DB)

Alles is vooraf bepaal. As die wolke vol reën is, sal hulle dit op die aarde uitgiet. En as ’n boom afgekap word, sal dit op die bestemde plek val. Of dit nou noord of suid is, maak nie saak nie. Dit sal op die regte plek val.

Prediker 11

Prediker 11:1-9