Die Boodskap

Prediker 10:1 Die Boodskap (DB)

Dooie vlieë wat in ’n apteker se medisyne beland, kan dit alles laat sleg word sodat dit begin stink. So maak ’n dwase mens ook. Met net ’n bietjie dwaasheid kan hy ’n goeie naam deur die modder sleep.

Prediker 10

Prediker 10:1-2