Die Boodskap

Prediker 1:17 Die Boodskap (DB)

Toe het ek besluit om die verskil tussen wysheid en kennis aan die een kant en domheid en dwaasheid aan die ander kant te leer ken. En ek moet erken dat daar eintlik geen verskil is nie. Alles is maar ’n sinlose gejaag na wind.

Prediker 1

Prediker 1:13-18