Die Boodskap

Openbaring 8:13 Die Boodskap (DB)

Ek kyk toe mooi. Bo in die lug sien ek ’n arend sweef. Die arend skree toe hard sodat almal kan hoor: “Verdoemend, ja, vernietigend, verskriklik! Die arme mense op aarde. Ek kry hulle jammer as die laaste drie engele op hulle trompette blaas.”

Openbaring 8

Openbaring 8:12-13