Die Boodskap

Openbaring 6:5 Die Boodskap (DB)

Toe die Lam die derde seël breek, hoor ek die derde lewende wese sê: “Kom!” Ek het weer rondgekyk. Soos verwag kon word, het daar weer ’n perd aangekom. Dié perd was swart. Die ruiter het ’n skaal vasgehou waarmee kos geweeg is.

Openbaring 6

Openbaring 6:1-9