Die Boodskap

Openbaring 5:2 Die Boodskap (DB)

Toe sien ek ’n sterk engel. Hy roep toe hard uit dat almal kan hoor: “Wie is belangrik genoeg om die boek oop te maak? Wie mag die seëls breek?” Daar was niemand nie!

Openbaring 5

Openbaring 5:1-8