Die Boodskap

Openbaring 4:11 Die Boodskap (DB)

“Here, ons God, wie kan so belangrik wees soos U? Na U sien almal op; U is sterker as die sterkstes. En dit is ook reg so, want dit is hoe U is. Ja, U het alles gemaak. Alles in die skepping is daar omdat U dit so wou gehad het.”

Openbaring 4

Openbaring 4:6-11