Die Boodskap

Openbaring 22:6 Die Boodskap (DB)

En die engel sê toe vir my: “Jy kan al hierdie woorde maar glo. Dit is waar en niemand hoef daaroor te twyfel nie. Die Here God het mos sy boodskappers van ouds gebruik om sy woord te verkondig. Dieselfde God het nou sy boodskapper gestuur om vir al die mense wat Hom so getrou dien te wys wat een van die dae moet gebeur.

Openbaring 22

Openbaring 22:1-16