Die Boodskap

Openbaring 22:10 Die Boodskap (DB)

Hy sê verder vir my: “Moenie hierdie boek met die boodskap van God geheim hou of iewers wegsteek nie. Die tyd dat dit alles moet gebeur, is voor die deur.

Openbaring 22

Openbaring 22:7-15