Die Boodskap

Openbaring 22:1 Die Boodskap (DB)

Die engel wys toe ook vir my ’n rivier. Die water van die rivier was kristalhelder. Wie hierdie water drink, leef vir ewig. Toe ek mooi kyk, sien ek dat hierdie rivier uit die troon van God en die Lam stroom.

Openbaring 22

Openbaring 22:1-7