Die Boodskap

Openbaring 21:27 Die Boodskap (DB)

Niks waarvan God nie hou nie, sal in die stad toegelaat word nie. Mense wat hulle vieslik gedra, lieg en bedrieg, sal nie welkom wees nie. Net mense wie se name in die Lam se boek geskryf is, sal toegelaat word. Dit is die boek waarin almal wat vir ewig saam met God gaan leef, se naam geskryf staan.

Openbaring 21

Openbaring 21:26-27