Die Boodskap

Openbaring 21:19-20 Die Boodskap (DB)

Die fondamente van die stadsmuur was die ene edelstene. Dit was oortrek met jaspis, saffiere, agaat, smarag, oniks, sardis, chrisoliet, beril, topaas, krisopraas, hiasint en ametis, twaalf soorte altesaam.

Openbaring 21

Openbaring 21:16-22