Die Boodskap

Openbaring 21:15 Die Boodskap (DB)

Die engel wat met my gepraat het, het ook ’n goue liniaal gehad. Dit was om die stad noukeurig op te meet; ja, die hele stad met sy poorte en mure.

Openbaring 21

Openbaring 21:8-22