Die Boodskap

Openbaring 20:9 Die Boodskap (DB)

Daar sal miljoene van hulle wees, so baie soos die sand van die see. Hulle sal oor ’n wye gebied optrek en die woonplek van God se mense, asook die stad wat God liefhet, omsingel. Maar daar sal vuur uit die hemel op hulle neerbrand en hulle verbrand.

Openbaring 20

Openbaring 20:7-15