Die Boodskap

Openbaring 20:6 Die Boodskap (DB)

Hierdie mense wat so opstaan, is baie gelukkig. Hulle is God s’n. Die tweede dood sal hulle nie kan beetkry nie. Hulle sal vir ewig leef en God en Christus dien met alles wat hulle het. Saam met Jesus sal hulle 1 000 jaar lank oor alles heers.

Openbaring 20

Openbaring 20:1-14