Die Boodskap

Openbaring 20:11 Die Boodskap (DB)

Voor my oë het ek ’n groot, wit troon sien staan. Ek het Iemand op die troon sien sit. Die hemel en die aarde het voor Hom probeer wegkom, maar daar was nie ’n plek waar hulle kon wegkruip nie. Toe sien ek iets anders.

Openbaring 20

Openbaring 20:1-14