Die Boodskap

Openbaring 19:20 Die Boodskap (DB)

Die dier is toe gevang, hy en die een wat voorgee om oor God te praat, maar die hele tyd net lieg. Dit is die een wat al die wonderlike dinge saam met die dier gedoen en mense heeltemal mislei het.

Openbaring 19

Openbaring 19:12-21