Die Boodskap

Openbaring 19:1 Die Boodskap (DB)

Net hierna hoor ek uit die hemel ’n vreeslik harde lawaai. Dit het geklink soos ’n massa mense wat gelyk praat: “Halleluja, prys God! Ons God red ons, want Hy is sterker en belangriker as almal.

Openbaring 19

Openbaring 19:1-8