Die Boodskap

Openbaring 18:9 Die Boodskap (DB)

Die regeerders van hierdie wêreld sal bitterlik oor haar huil as hulle die wolke rook sien wat uit die brandende stad opborrel. Hulle het mos saam met die stad geleef asof God nie daar is nie. Ja, saam met haar het hulle vieslik geleef.

Openbaring 18

Openbaring 18:6-11