Die Boodskap

Openbaring 18:3 Die Boodskap (DB)

Al die mense van die aarde kon nie genoeg kry van haar verraad teen God nie. Hulle het dit soos wyn opgeslurp. Die regeerders, wat hulle mense moes lei, het die stad eerder gedien as vir God. Die sakemanne het miljoene gemaak uit haar lewe vol vieslikhede.”

Openbaring 18

Openbaring 18:1-13