Die Boodskap

Openbaring 18:17 Die Boodskap (DB)

In ’n enkele oogwink sorg God dat daar van al hierdie rykdom en weelde niks oorbly nie.”Die skeepskapteins, matrose en almal wat iets met die see te doen het, het van ver af gestaan en kyk.

Openbaring 18

Openbaring 18:16-24