Die Boodskap

Openbaring 18:11 Die Boodskap (DB)

Die besigheidsmanne van die wêreld is net so hartseer oor haar. Hulle huil net sulke lang trane. Niemand wil nou meer hulle goed koop nie. Al die goed wat mense eers so graag wou gehad het, lê nou in hope op die mark, want niemand wil dit meer hê nie.

Openbaring 18

Openbaring 18:4-21