Die Boodskap

Openbaring 17:6 Die Boodskap (DB)

Ek het mooi gekyk en gesien dat die vrou dronk was. Ja, sy was dronk van al die bloed van God se mense en die mense wat doodgemaak is omdat hulle Jesus Christus gedien het. My mond het oopgehang toe ek haar sien. Ek kon my oë nie glo nie!

Openbaring 17

Openbaring 17:2-11