Die Boodskap

Openbaring 17:15 Die Boodskap (DB)

Die engel sê toe verder: “Die baie water wat jy gesien het, waaroor die slegte vrou sit, moet vergelyk word met al die mense van die wêreld. Dit maak nie saak waar hulle vandaan kom, hoe hulle lyk of watter taal hulle praat nie.

Openbaring 17

Openbaring 17:14-18