Die Boodskap

Openbaring 17:11 Die Boodskap (DB)

Dan is daar die dier wat in die verlede daar was, maar nou van die toneel verdwyn het. Hy is deel van sy sewe voorgangers, maar is tegelyk die agtste regeerder. Hy is op pad om sy moses teë te kom. Hy gaan vernietig word.

Openbaring 17

Openbaring 17:3-16