Die Boodskap

Openbaring 16:9 Die Boodskap (DB)

Die mense het gevloek en God uitgeskel. Hy is mos die een wat hierdie dinge laat gebeur. Tog het hulle God nie begin dien nie. Hulle wou nie erken dat Hy regtig die belangrikste van almal is nie.

Openbaring 16

Openbaring 16:1-14