Die Boodskap

Openbaring 16:17 Die Boodskap (DB)

Net toe strooi die sewende engel sy bak in die lug uit. Uit die rigting van die troon in God se woonplek, sy tempel, hoor ek toe ’n harde geskree: “Alles is klaar; dit is verby!”

Openbaring 16

Openbaring 16:8-18