Die Boodskap

Openbaring 16:1 Die Boodskap (DB)

Toe hoor ek iemand wat baie hard praat. Die stem het uit God se blyplek gekom en met die sewe engele gepraat: “Weg is julle! Gaan maak die sewe bakke wat vol van die woede en die straf van God is, op die aarde leeg.”

Openbaring 16

Openbaring 16:1-8