Die Boodskap

Openbaring 15:1 Die Boodskap (DB)

Ek sien toe nog ’n ander teken in die hemel waaruit ons baie kan leer. Dit was ’n groot en asemrowende toneel. Ek het sewe engele gesien met sewe rampe. Dit is die laaste rampe wat die mense sal tref. Dit rond God se woede oor die sondes af.

Openbaring 15

Openbaring 15:1-8