Die Boodskap

Openbaring 14:9 Die Boodskap (DB)

’n Derde engel kom toe en skreeu net so hard: “As iemand die dier met sy standbeeld aanbid en die dier se merk op sy voorkop of hand dra, sal hy ’n ander soort wyn drink; die wyn van God se straf.

Openbaring 14

Openbaring 14:1-18