Die Boodskap

Openbaring 14:2 Die Boodskap (DB)

Ek het toe iemand uit die hemel hoor praat. Dit het geklink soos ’n geweldige donderstorm met water wat neergiet. Maar die stem het tegelyk soos pragtige musiek geklink.

Openbaring 14

Openbaring 14:1-4