Die Boodskap

Openbaring 14:19 Die Boodskap (DB)

Die engel het nie op hom laat wag nie en het op die aarde begin oes. Wat geoes is, is saam in ’n groot houer gegooi. In hierdie houer is die druiwe stukkend getrap.

Openbaring 14

Openbaring 14:11-20