Die Boodskap

Openbaring 14:14 Die Boodskap (DB)

’n Spierwit wolk vang toe my oog. Op die wolk het Iemand gesit. Dit het gelyk soos die Seun van die mens. Hy het die goue kroon op sy kop gehad wat net wenners dra. In sy hand het Hy ’n sekel gehou waarmee mense gewoonlik ryp lande afgeoes het.

Openbaring 14

Openbaring 14:8-18