Die Boodskap

Openbaring 13:6 Die Boodskap (DB)

Die dier het vreeslik te kere gegaan. Hy het God op alle moontlike maniere beledig en sy karakter geskend. Selfs die wesens wat in die hemel saam met God bly, moes onder sy tong deurloop.

Openbaring 13

Openbaring 13:1-8