Die Boodskap

Openbaring 13:17 Die Boodskap (DB)

Niemand kon enigiets koop of selfs iets verkoop as hy nie die merk gehad het nie; dit wil sê, die naam van die dier of die kodenommer van sy naam.

Openbaring 13

Openbaring 13:14-18