Die Boodskap

Openbaring 13:13 Die Boodskap (DB)

Hy het die wonderlikste dinge gedoen om die mense te beïndruk. Hy het selfs vuurvlamme uit die hemel op die aarde laat reën. Hy het natuurlik gesorg dat almal dit sien.

Openbaring 13

Openbaring 13:10-16