Die Boodskap

Openbaring 13:10 Die Boodskap (DB)

“As dit op iemand se pad lê om in die tronk te beland, sal hy in die tronk beland. Iemand wat iemand anders doodmaak, sal self doodgemaak word.”Ja-nee, die mense wat aan God behoort, moenie moed opgee nie. Hulle moet gelowig op God bly vertrou.

Openbaring 13

Openbaring 13:1-11