Die Boodskap

Openbaring 12:4 Die Boodskap (DB)

Hy swaai sy stert en slaan ’n derde van die sterre uit die hemel uit dat hulle tot op die aarde val. Die draak het reg voor die vrou gaan staan om die kind te verslind wat sy besig was om te kry.

Openbaring 12

Openbaring 12:1-13