Die Boodskap

Matteus 9:8 Die Boodskap (DB)

Die mense kon hulle oë byna nie glo nie. Met groot respek het hulle gesê: “Nou het ons regtig gesien hoe wonderlik en groot God is. Kyk, Hy gee tot vir ’n mens mag om sulke ongelooflike dinge te doen.”

Matteus 9

Matteus 9:1-10