Die Boodskap

Matteus 8:3 Die Boodskap (DB)

Jesus sit toe sy hand op die man en sê: “Ek wil dit graag doen. Jy het dit gevra. Toe, hoekom wag jy nog?” Die man kyk toe na homself en sien die wonder: sy vel was glad en skoon. Hy was gesond!

Matteus 8

Matteus 8:1-4