Die Boodskap

Matteus 5:6 Die Boodskap (DB)

“Gelukkig is almal wat met alles in hulle daarna streef om te doen wat God vra. Hy sal binnekort hulle verlange na Hom vir altyd wegvat.

Matteus 5

Matteus 5:1-16